Mageia is 'n Vry Sagteware-bedryfstelsel gebaseer op GNU/Linux. Dit is ’n gemeenskapsprojek, gesteun deur ’n organisasie sonder winsbejag van verkose bydraers.
Ons missie: om fantastiese gereedskap vir mense te bou.
Afgesien van die aanbod van ’n veilige, stabiele en volhoubare bedryfstelsel, is die doel ook om ’n gerespekteerde en herkenbare gemeenskap in die wêreld van vry sagteware te word.
Enkele hoogtepunte oor Mageia tot op hede:
- begin in September 2010 as 'n vurk van Mandriva Linux,
- bring honderde sorgvuldige individue en verskeie maatskappye wêreldwyd bymekaar, wat saam die infrastruktuur en die verspreiding self skep, dokumenteer, lewer en ondersteun met gebruik van vry sagtewaregereedskap;
- released eight major stable releases in June 2011, in May 2012, in May 2013, in February 2014, in June 2015, in July 2017, in June 2019 and in February 2021